
Wednesday Aug 07, 2024
Boots & Alles - Wallabies Preview met Stephan Lewies
Welkom by nog 'n episode van die Boots en Alles Podcast!
Hierdie week kuier ons vriend Stephan Lewies weer op die show en bespreek die manne met groot opwinding die Springbokspan vir Saterdag se eerste Rugby Championship toets teen die Wallabies in Brisbane. Ons klim op die Sacha bandwagon en praat oor als wat ons wil sien van die Bokke teen hierdie nuwe Aussies span. Die manne gooi ook 'n paar interessante predictions. Kom luister saam!
#BootsenAlles #Skitterend
No comments yet. Be the first to say something!